Johann + Niana | Abrahamskraal | Prince Albert | Groot Karoo



Die paaie het ons gelei na die Groot Karoo toe vir Johann en Niana se troue!
Prins Albert is een van die mooiste en geskiedenis ryke dorpe in Suid-Afrika en dit was regtig n fees gewees om die naweek saam met hierdie harts mense mense te kon spandeer in so n mooie plek.

Johann en Niana is sekerlik van die mees vriendelikste en gelukkigste mense wat ek ken!
Vanaf die eerste oomblik wat ons mekaar ontmoet het, het ek geweet hulle gaan beslis nie n "van hier af troue" hou nie, en die Plaas Abrahamskraal was opgedollie in n antieke sjarme wat spreek Afri-Frans :)
Elke liewe kleine detail van hulle groot dag was so spesiaal gemaak, tot die ou windpomp was op ge jazz met liggies en het die heel aand gepronk in die agtergrond van waar die gaste heerlik gedans en gekuier het onder
die sterre en langs die bonfires!

Dit was n groot voorreg om deel te kon wees van julle opwindende en ongelooflike spesiale dag!

Baie dankie aan die volgende mense wat Johann en Niana se troue net nog meer amazing gemaak het:

Catering// La Prima // DJ - DJ Dean // Blomme -  Floral Affairs // Decor + Lighting - Stukkie Mooi // Bride Getting ready - Brakdakkie Guesthouse // Make-up - Amelia Kotze & Rachelle from Salon De Belleza
Hair - Renier van Kersen // Second Shooter - ST Photography // Brides Dress - Hello Jane // Jewelery - JADE // Wedding Cake - Bride & Maid of Honor // Croqueumbouche - Sonja Mckay // Wedding favors - Bean in Love & JADE
Stationary - New Helvitica // Lazer Cutting // Hello Jane
























































































































































































n groot spesiale dank aan Samantha van ST Photography!!! jy is ongelooflik en stunning persoon met oneindig baie talent! jy het virseker die coolste foto's ooit geneem xxx baie baie dankie!!!!
Share:

1 comment

  1. Groot Plesier en altyd super fun om saam jou te werk ! Jy is 'n rockstar en ek het al hope by jou geleer en sal dit altyd dankbaar wees♥

    ReplyDelete

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig