Denise + Jacques | a Table for Two | Anniversary Shoot | Bakenhof

 Elke jaar kry ek die ongelooflike voorreg om hierdie twee spesiale mense se liefdes verhaal vas te vang! Denise en Jacques het die eerste keer voor my kamera verskyn laas jaar toe ek hulle "One Aversary" afgeneem het en dit was toe sommer van daardie dag af n instelling om elke jaar so te maak!


Hierdie jaar se tema was Pers... n simboliese kleur met soveel betekenis, en n kleur van ewige liefde. Ons het koppe bymekaar gesit en toe met die idee opgekom om n "Table for Two" te doen aangesien dit hulle twee jaar huweliksherdenking is. Bakenhof Estate was natuurlik die perfekte plek vir die foto sessie en het ons die mees amazingste middag gehad. Gelag en gelag en gelag! Ons al drie se mae was seer gelag en hierdie paar foto's is net die resultaat van n bond wat ons nooit sal breek nie, en ek sien uit na volgende jaar se episode ^_^

Bitter baie dankie vir alles Jacques & Denise, julle is ongelooflik xx Geniet die foto's . Celesté






























Share:

No comments

Post a Comment

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig