Ezelle & LW | Engaged | Van Ryn's ~ Stellenbosch


Ezelle en Lw | verlowings foto's | Van Ryn's Distillery en Vredenheim | Stellenbosch
Op n bitter warm agter middig in Stellenbosch { veronderstel om lente te wees hehe } het ek vir Ezelle en LW ontmoet by Van Ryn's Distillery vir hul verlowings fotosessie, Ezelle het so baie voorbereiding en moeite gedoen van al haar pragtige rokkies tot die oulikste props wat ons kon gebruik vir die foto's!! DANKIE EZELLE :) Aangesien dit blommetjie tyd is het LW omtrent hooikoors gehad, shame hy was so dapper en nie een keer gekla of gese hy sien nie meer kans nie hehe, so met rooi oe en al het ons die heerlikste tydjie gehad, ekt dit vreeslik geniet om vir Ezelle en LW afteneem, hul liefde vir mekaar is on misbaar!! Aangesien ek en Ezelle saam op skool was, is dit vir my baie spesiaal om hierdie opwindende tyd van hulle te kan vasvang en koester. Sien baie uit na Desember om hul troue afteneem by Groenrivier in Riebeek-Wes xx
Geniet die Foto's x








 




























Share:

2 comments

  1. Dis regtig ongelooflike mooi foto's! Zell, jy lyk so stunning!!

    ReplyDelete
  2. Wow wow wow!!!!!!!!Mooooiste mense en stunning fotos!kan nie wag om die troufotos te sien nie!!!!!!!!!

    ReplyDelete

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig