Ruan + Heloise | Engagement Shoot | Rustenberg

 Heloise en Ruan, wow ek het amper nie woorde om te beskryf hoe amazing julle is nie! Ek is so bly ek kon vir julle hierdie bederf engagement shoot gee deur die kompitiesie wat julle gewen het en ek hoop julle geniet die foto's sommer baie! Vreeslik dankie vir die lui lekker Sondag middag by Rustenberg, die wyn, die foto's neem en julle, meeste van als... JULLE! Ek wens vir julle net die beste toe vir julle padjie saam as man en vrou en dat julle trou dag alles sal wees waaroor jul gedroom het en nog meer! Liefde x Celesté














 Heloise en Ruan het onlangs Pretoria toe getrek, en toevallig in die Middel van Stellenbosch op n wynplaas was daar n baksteen waarop staan "Pretoria"














 Ruan, jys n regte flirt hehehe


Share:

1 comment

  1. Love you both. You look amazing together. Hugs, Love and many Blessings for your beautiful day

    ReplyDelete

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig