Jacques & Talitha | Troue | Die Hut | Moorreesburg | 14 Desember 2013

 Jacques en Talitha het op 14 Desember 2013 in die mooie ou kerk van Piketberg getrou en hul onthaal was by die Hut in Moorreesburg. Baie dankie vir die awesome geleentheid om jul spesiale oomblikke te kon vasvang! Ek sien al lank uit daarna om vir almal julle foto's te wys! Geniet dit julle 2 spesiale mensies xxx

Diensverskaffers: Bruid se Rok | Elizabeth Stockentrom , Juwele | Lily Blue, Bruidegom se Tux | ZED Meanswear, Bruid se skoene | Christiaan Michael, Dekor & Spyseniering | Wilinda Hanekom, DJ | DJ Dirkie Gildenhuys, Koek | Wilinda Hanekom, Make-up & Hare | Melted Toffee, Videograwe | Boland Weddings, Second Shooter | Tertius Gous






















































































Share:

No comments

Post a Comment

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig