Kobus & Suzanne | Engagement Shoot | Môrewag | Malmesbury

 Kobus is van Riversdal en Suzanne van Heidelberg in die Weskaap, saam is die tweetjies rerig onafskeidbaar en hulle pragtige liefde vir mekaar is soos asof dit Valentynsdag is elke liewe dag!!

Ons het vroeg in Augustus , een Sondag middig na Suzanne se vriendin se familieplaas (Môrewag) gegaan om hulle verlowings foto’s te neem. Dit was soveel fun gewees en ek kan net dink watse fees dit gaan wees op hulle bruilofsdag in November. Julle is rerig besonderse mense en ek is so dankbaar vir die voorreg om te kan deel wees van julle mooiste herhinneringe en kosbare tye xx Geniet die foto’s saam met die familie J












































Share:

5 comments

  1. Suzy en Kobi julle is 2 stunning mense en julle verhouding is n seening vir my!!! Julle foto's is pragtig!!

    ReplyDelete
  2. Elke foto is mooier as die vorige een!!! Julle is PRAGTIG!!! xxx

    ReplyDelete
  3. Jy is regtig 'n amazing fotograaf!

    ReplyDelete
  4. Sjoe!!! dankie vir almal se mooi woorde x dit word opreg waardeer :)

    ReplyDelete

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig