Petrus + Jeanne | Kaleo - Kouebokkeveld



In die Kouebokkeveld het Jeanne en Petrus trou aan mekaar beloof. Blou-oog Bruid met n hart van goud van Jeffrey's en haar handsome Boer van Ceres!

Dit was ons eerste keer om n troue af te neem in die pragtige Ceres Vallei, wat ondermeer bekend is aan die spierwit sneeu kappe op die berge in die winter, ongeraakte natuurskoon, en boerdery wat ons land en buiteland voorsien met puik gehalte produkte asook stroopsoet Kersie pluk gedurende Oktober Maand by Klondyke Cherry Farm :)

in die Kouebokkeveld is waar jy jou siel kan gaan rus, vernuwe en jouself verloor in die stilte oor die vlaktes.
Geen wonder dat Jeanne en Petrus besluit het om hier die knoop deur te haak nie. n prentjie mooi wereld.

Mens-Mense, familie en vriende dit is so 'n groot voorreg om hierdie troue met julle te deel op Welwillendheidsdag!

n Groot dankie aan elke persoon wat hierdie mooi troue vir die paartjie perfek gemaak het.

Venue | Kaleo
Hare en Grimering | Minke du Plessis
Tweede Fotograaf | Tertius Gous















































































































































































































Share:

No comments

Post a Comment

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig