Alicia + Cornelius | Engagement Shoot | Paarl

Jonk en Verlief!! Dit is so spesiaal om te kan deel wees van mense se liefdes verhale, hulle journeys en grootste dag in hulle lewens. Alicia en Cornelius is die pragtigste mense met nog mooier harte en ek sien vreeslik baie uit na hul trou dag in April by die aller mooie Groenrivier in Riebeek Wes.

Ek het vir Alicia en Cornelius Paarl toe genooi vir hulle verlowings foto's. Die Jakaranda bome was in volle blom by die bekende Arboretum, en komplimenteer die twee se sprankelende persoonlikhede en liefde vir mekaar. Hierdie jaar skop af op so n hoë noot en ek kannie wag om deel te wees van almal se mooi herhinneringe nie.

OP 2016! 































Share:

1 comment

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig