Corlé + Hansie + Rulo | Baby Bump | Bloubergstrand

Wat n absolute voorreg om hierdie spesiale gesin afteneem!!
Corlé is een van die mees saggeaardste mense wat ek ken, en het n hart van goud!
Nie net is sy n meester in haar veld nie maar n dierbare mamma en vrou!



Ons het vroeg (dou voor dag) op n Sondag oggend in November bymekaar gekom by Bloubergstrand
en was gebless met n mooie mistigheid oor die water. Dit was heerlik om saam met hulle tyd te spandeer

en ek kan nou vir julle se... Hulle kan nie meer wag vir kleinding om te arriveer nie!
Dankie vir alles Corlé! Jy is so n dierbare mens en ek is so bevoorreg om jou vriendin te kan noem :)

Geniet die foto's!

Celesté

Blommekroon | Leipzig | Corlé se rok | YDE


























Share:

No comments

Post a Comment

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig