Kobus is
van Riversdal en Suzanne van Heidelberg in die Weskaap, saam is die tweetjies
rerig onafskeidbaar en hulle pragtige liefde vir mekaar is soos asof dit
Valentynsdag is elke liewe dag!!
Ons het
vroeg in Augustus , een Sondag middig na Suzanne se vriendin se familieplaas
(Môrewag) gegaan om hulle verlowings foto’s te neem. Dit was soveel fun gewees
en ek kan net dink watse fees dit gaan wees op hulle bruilofsdag in November.
Julle is rerig besonderse mense en ek is so dankbaar vir die voorreg om te kan
deel wees van julle mooiste herhinneringe en kosbare tye xx Geniet die foto’s
saam met die familie J
Suzy en Kobi julle is 2 stunning mense en julle verhouding is n seening vir my!!! Julle foto's is pragtig!!
ReplyDeleteElke foto is mooier as die vorige een!!! Julle is PRAGTIG!!! xxx
ReplyDeleteStunning Celeste !
ReplyDeleteJy is regtig 'n amazing fotograaf!
ReplyDeleteSjoe!!! dankie vir almal se mooi woorde x dit word opreg waardeer :)
ReplyDelete