Pierre + Carmia | La Ferme Derik - Paarl



Pierre + Carmia

n juweeltjie troue in die hart van die Wynland.

Mia en Pierre het die mooiste dag getrou in die hartjie van die Wynland. Daar was soveel spesiale elemente en sentimentele herhinnering aan elke liewe detail soos beplan deur die paartjie.

Mia, met behulp van haar vriende en familie het al die tafels en dekor, blomme en rangskikkings self gedoen en die mooie La Ferme Derik in n sprokies wereld omskep.

Daar was glad nie n traditionele trou mars op Dié troue nie!! Mia se Ma het al die gaste verras met n eg-antike Switserse Klokkie ritueel met die aankoms van Mia met haar dierbare Oupa aan haar sy.

Toe Pierre vir Mia die eerste keer sien, het almal stil geraak en aanskou hoe hierdie twee se onvoorwaardelike liefde aan mekaar harder spreek as enige woorde. 

Dit was n fees om Mia en Pierre se troue te kon afneem, alles was so mooi en spesiaal, net soos wat hulle gedroom het hulle trou dag sou wees en nog meer.

Baie dankie vir die groot geleentheid dat ons kon deel wees van julle groot dag!!

Geniet die Foto's

Celesté

Venue // La Ferme DerikTiffany chairs // Granddeur HiringDecor // Goeters, Ayakhula, Function Hiring 4 U Ds Lettie Buchner | Stationary // Liesl Lambrechts – Artica DesignsDJ – Dirkie ||Entertainment – Louis van Lil  | Klokkespel – Swiss bells  - Esther Wolmarans | Jolene Spies – wedding coordinator | Wedding Dress // Elbeth Gillis Couture | Bride Getting Ready // Perle du Cap | Groom Getting Ready // Kleinplaas | Wedding Cake // Suikersoet | Cake Pops // Ellas Cakes & Sugar Art | Second Photographer // Tertius Gous | Hair & Make-Up | Iza Cloete & Nicolette Joubert - Artisan Hair



















































































































































































































Share:

No comments

Post a Comment

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig