Tertius + Ilze | Troue | Groenrivier | Riebeeck Wes | 13 Desember 2014

 Dit is beslis nie aldag wat ek kans kry om een van my niggies se troues afneem nie!! en nog meer... Tertius, 
my bekwame regter hand man op troues, se beurt om self die knoop deur te hak!

Dit was regtig een van daai troues, waar emosie net oor geneem het! My mooie klein Niggie Ilze trou,
omtrent my hele familie is daar en Tertius, wat altyd saam met my shoot by al die
mooie troues al vir die afgelope 3 trou seisoene staan en wag vir SY vroutjie by die kansel.. ek het nie eers nodig gehad
om die kraan oop te draai nie, die trane het vanself geloop!

Julle het n besonderse spesiale plekkie in my hart en ek is verskriklik dankbaar
vir die groot eer en voorreg om julle spesiale dag te kon afneem!
Baie geluk op julle huwelik, dit was omtrent n Bruilofsfees!

Spesiale dank aan die volgende mense wat dié mooie dag moontlik gemaak het:

Trou Rok// Susan Ellis Steinhauser // Blomme en Dekor - ToNettes // Tafels + Stoele - Goeters //
Tafel plasing vinyls - Christi Germishuys // Catering - Malita Joubert // DJ - Andrew Kenny
Second Shooter - Alicia Smit Photography { Baie dankie vir al jou mooi foto's }
Koek - Renee Swart // Stationary + Badges - Madré Kohn Creative // Macaroons - Limnos
Tertius se pak - Euro Suit // Venue - Groenrivier // Tafelnommers + Menu's - D.I.Y
Huweliksbevestiger - Tertius Spies // Ilze se trou ring - Cayman Island Jewellers // Tertius se ring - Afrique



































 So Bietjie Behind the scenes ;) Dankie Alicia vir die foto!























































































Share:

No comments

Post a Comment

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig