Suzette & Fassi | Baby Bump | Paarl

 Suzette en Fassi, wat n groot voorreg om hierdie spesiale tyd in julle lewens te kon vas vang!! Julle is sulke dierbare mense en vriende vir my en is super opgewonde vir die koms van julle baba Seuntjie x Julle gaan die mees amazingste ouers wees en Kleinding kan maar gereed maak vir BAIE bederf :)



Baie dankie dat ek vir julle hierdie stel foto's kon neem wat julle virewig kan koester!
Sterkte met die laaste twee weke van jou swangerskap! Kannie wag om vir seunie te ontmoet nie!

Lief julle!

Celesté

Baie dankie aan Corlé vir Suzette se Mooi maak en aan Anli vir die pragtige Blomme Kroon! Amazing soos altyd ;)






























Share:

No comments

Post a Comment

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig