Gustav + Jolandie | Engagement Shoot | Saronsberg | Tulbagh

 Wat is beter as n winters Sondag Middag saam met twee amazing mense in Tulbagh, spierwit gesneeude berge en sprokies mooi landskappe?? niks kom sommer vinnig naby dit nie hehe :) Jolandie en Gustav is lieflike mense (albei wynmakers) met harte van goud!! Jolandie, ek is vreeslik jaloers dat jy op so n mooi plek kan werk en BLY!! :)


Ek sien so baie uit na julle troue in November by die mooie Olive Rock!

Geniet die foto's

x

Celesté
































Share:

No comments

Post a Comment

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig