Nicol & Zané | Engagement Shoot | Klein Roosboom Farm | Durbanville Hills


There is only one happiness in life – to love and be loved (George Sand – French Romantic Writer)
‘n Storie van ‘n St. 7 skool meisie en St. 9 skool seun wat op ‘n bus ontmoet wat pendel tussen Durbanville en Stellenbosch  kan nét op ‘n besonderse manier eindig. Alhoewel ons storie nog lank nie verby is nie, is dìt hoe hy begin het. Na 8 jaar en draaie wat ons altyd weer na mekaar gelei het, het my beste vriend en sielsgenoot my gevra om te trou. Op’n berg-koppie geleë op hul familie plaas in die Durbanville wynvallei, met ‘n uitsig oor tafelbaai wat uitgestrek lê in al sy glorie, was die ‘ja – antwoord’ net so maklik soos toe hy my op die identiese manier 8 jaar terug gevra het om sy meisie te wees. Celesté het hierdie oomblikke vasgevang met fotos sodat ons dit altyd kan koester, onthou en ons foto rame kan vul met herhinneringe van die spesiale tyd.
Mag ons mekaar vir altyd meer liefhê as gister en minder as môre.
Je T'aime plus qu'hier moins que demain.



















































Share:

1 comment

  1. Ek kon nie vir 'n beter persoon vra om sulke besonderse fotos te neem nie en dat jy dit so goed reg kry om werklik ons persoonlikhede in fotos te kon vasvang! Ons sal hierdie koester en daar is nie verniet al reeds 'n hele paar fotos geraam nie!! I salute you!! Jy het werklik 'n talent!!

    ReplyDelete

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig