Hestelle en Niel { Verloof }


WOW!! waar begin ek verduidelik hoe baie ek hierdie shoot saam met Hestelle en Niel geniet het!! Hestelle is n jare lange ou skool vriendin... Fyne ou dierbare mensie, met so baie quirkiness en lus vir die lewe, mens kan nie help om heeltyd te smile as jy saam met haar is nie, en dit wys reg deur hierdie shoot hoe verlief en gelukkig hulle is! Ek wil net hiermee vir hulle weer baie geluk se met die verlowing en sterkte met al die trou reelings. so opgewonde om hulle trou af te neem in Mei 2012!!!! dankie ook aan my assistent Ryck Herbst vir al die hulp. jys awesome! geniet die foto's xx





















































Share:

7 comments

  1. So awesome. Goeie werk!!! Mooi en fun couple. Kan nie wag om die trou fotos te sien nie!!!!

    ReplyDelete
  2. oh my word Celeste!!!! Dit is ongelooflik mooi gedoen! Jy is so talented! keep up the amazing work!

    ReplyDelete
  3. Maklik een van DIE beste, cuteste, mooiste shoots wat ek in 'n baie lang tyd gesien het!!

    ReplyDelete
  4. WOW! dankie vir almal se awesome comments!!! APPRECIATED!!!!!!!!!

    ReplyDelete
  5. Ongelooflike cool-stunning fotos!!!

    ReplyDelete
  6. Beyond amazing!!! Without a doubt one of the best shoots!!!

    ReplyDelete

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig